Modulekode | SPP 382 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Evaluering van en intervensie met kliënte van alle ouderdomme met taal-leerafwykings in opvoedkundige, werk en sosiale konteks. Samewerking met en berading van hierdie kliënte en hul betekenisvolle ander. Deelname aan spanwerk. Begrip en toepassing van die beginsels van evaluering, intervensie, professionele etiek, bewysgebaseerde praktyk en kliniese verslagskrywing deur middel van seminare. |
Modulekrediete | 5.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | SPP 210, 220, 281 |
Kontaktyd | 64 praktiese sessies, 14 seminare |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App